Sanlam Begrafnis Polis

SANLAM is ‘n baie bekende versekeringsmaatskappy in Suid-Afrika wat deur die jare ‘n goeie naam gebou het. So, jy weet dat jou finansies in goeie hande is.

Kwotasies

Hulle bied goedkoop begrafnis dekking vanaf R25 per maand af.

Uitbetalings kan so vinnig as 4uur vat, as alle dokumente reg is.

Geen mediese of bloedtoetse nodig.

Op die blad bied ons die geleentheid aan u om gratis SANLAM begrafnis dekking kwotasies te ontvang. Kliek op die banier en vul u inligting in. U sal binne 24 uur deur ‘n agent gekontak word. Maak gerus gebruik van hul dienste, dit is gratis.

sanlam begrafnis polis