BestMed Mediese Fonds

Medies is ‘n uiterse belangrike skema om te hĂȘ, veral in Suid-Afrika waar goeie behandeling duur uitwerk. Meeste Suid-Afrikaners kan dit nie bekostig om die kostes of uitgawe uit hul sakke te betaal nie. Dus, kyk ‘n individu ‘n mediese fondse of hospitaal planne. BestMed mediese fondse weet wat ‘n het mense van alle groepe nodig en dus 3 planne uiteengesit vir u om na te kyk. Naamlik:

  • Beat
    Die mediese skema is vir jongmense of jong paartjies en dit bied ‘n besparing plan by.
  • Pace
    Dit is ‘n alomvattende plan vir families en bied verskeie ander voordele ook aan.
  • Pulse
    Die is ‘n netwerk gebaseerde mediese opsie en word aangepas volgens u maandelikse inkomste of finansies.

Begin met u soektog na die beste mediese skema, vir die laagste prys en meeste voordele, hier op Perske vandag.

 

MEDIES/HOSPITAAL/GAPING DEKKING

Kry Kwotasies Hier

Naam

Van

E-pos

Sel nr.

Netto Inkomste:
Dekking Benodig: