PPS VERSEKERING

Wat is PPS versekering?

Dit staan vir “Professional Provident Society”, met ander woorde dit is versekering wat dekking vir geleerdes bied. Persone met ‘n honneursgraad en hoër kan aansoek doen vir PPS Versekering.

As jy geleerd is en opsoek is na PPS versekering, vul gerus die vorm hierbo uit…

PPS-versekering