Kry Dit Goedkoper Hier!

Private Lening

Wat is ‘n privaat lening?

Dit is dieselfde as ‘n persoonlike lening, wat jy met die lening se geld doen is jou eie saak. Niemand kan vir jou vertel hoe om die geld te spandeer nie, solank jy die maandelikse premie betaal is die res persoonlik.