RCS Kaart

KLIEK HIER OM AANSOEK TE DOEN

Jy kan gerus aansoek doen vir jou RCS kaart op Perske. Indien aanvaar, bied die kaart jou die kans om by verskillende groot winkels in Suid-Afrika te koop en dit maandeliks af te betaal. Die krediet help ook om jou kredietrekord te verbeter, aangesien daar ‘n debietorder op jou rekening geplaas word om te verseker dat jou maandelikse fooi op tyd betaal word. Die RCS kaart bied jou die geleentheid om al die goed wat jy graag wil hê te kry.

Riglyne:

  • Jy moet 18 jaar en ouer wees om aansoek te doen.
  • Jy moet ‘n Suid-Afrikaanse ID of drywers lisensie in besit hê.
  • Jy moet ‘n bewys van inkomste kan toon en ‘n vaste werk hê.

Kliek op die skakel bo of onder en dit sal jou lei na die aansoekvorm toe (ongelukkig is die vorm in Engels). Vul in u inligting en volg die stappe. U sal binne 48 uur terughoor oor aanvaarding.

KLIEK HIER OM AANSOEK TE DOEN

RCS

Besoek Perske Tuisblad indien u meer wil lees.