BEPLAN JOU FINANSIES HIER

Versekering & Ander

Die is ‘n webtuiste vir alle aanlyn soek en koop of registrasies, asook die vind van kwotasies. Hier kan jy versekering en dekking kry vir omtrent alles, asook registreer vir aanlyn doen en late soos bloemiste. Jy het geen ander webtuiste behalwe Perske nodig om jou te help.

BELANGRIK: VUL DIE VORM IN… Jy sal via e-pos KWOTASIES en meer INLIGTING ontvang!!! VERNIET!!!

Vra Wat Ontvang Word:

  • Wat behels die versekering bv. Motor Versekering?
  • Hoeveel gaan dit kos om ‘n seker aantal mense te dek?
  • Waar kan ons ‘n versekering/polis koop?

ANTWOORD:  Vul die vorm in op elke die spesifieke versekering se blad bv. motor versekering. Hulle sal vir julle verskillende maatskappye se besonderhede en premies stuur GRATIS!

OF

Registreer by die plek waar jy wil!

Indien jy belangstel om een te koop, dan kan jy dit verder vat met die produkverskaffer wat die besonderhede vir jou gestuur het.

Die verskillende versekering wat op die webtuiste beskikbaar is die volgende:

  1. Lewensversekering
  2. Begrafnis polisse
  3. Goedkoop Mediese Fonds
  4. Hospitaalplan
  5. Kar Versekering
  6. Motor Waarborg
  7. Huisversekering
  8. Besigheidsversekering
  9. Gapingsdekking

U is hier: Perske » Finansies