Wil U aansoek doen by Capitec vir ‘n huislening?
Capitec weet dat die waarde van ‘n huis nooit sal verlaag nie, dit is ‘n bate vir elke individu of gesin. Dus, sal Capitec nie sommer ‘n klant wegwys vir ‘n huislening nie. Hulle bied ook ‘n goeie rentekoers aan op hulle huislenings, asook goeie kliënte diens. U sal dus nie spyt wees om hier aansoek te doen vir ‘n huislening vir die woning wat u en u gesin wil koop nie.
Om alles vir u nog meer gemaklik te maak, wanneer u hier aanlyn aansoek doen vir ‘n huislening. Sal die platform vir u aansoek doen by 6 verskillende banke. Die banke is geneig om klante te help om ‘n lening te kry teen goeie rentekoers persentasies. Dit spaar u tyd en moeite om elke instansie individueel te gaan kontak en al die vorms in te vul.