Clientele begrafnis polisse is definitief ‘n verskaffer om na te kyk. Hulle bied bekostigbare polisse aan en verskeie voordele by al hulle planne.
Wanneer ‘n doodeis gemaak word en alles word goedgekeur betaal hulle die volle dekking van die oorledene uit.
Uitbetalings word binne 24 uur gedoen.
Hulle planne begin vanaf R190 per maand.
Indien u belangstel in ‘n begrafnispolis van Clientele, kliek op die banier wat u na ‘n Clientele bladsy vat en vul u besonderhede in. ‘n Agent sal met u in kontak kom, kwotasies gee en help om ‘n polis uit te neem met Clientele vir u en u gesin.