Hosmed Mediese Fonds

  • Hosmed se visie is om na mense se lewe om te sien. Hulle missie is om die mediese skema te wees deur bekostigbare, innoverende en voordelige gesondheidsorgvoordele aan te bied, aangepas om die welstand van ons lede te optimaliseer.

    Hosmed se waardevoorstel:

    • Waarde-vir-geld-voordele
    • Unieke opsies om in verskillende mediese behoeftes te voorsien
    • Die verskaffing van volgehoue uitnemendheid en persoonlike dienste op nasionale basis aan lede
    • ‘N Skema wat deur alle diensverskaffers aanvaar word
    • ‘N Professionele en pro-aktiewe bestuursbenadering
    • Ons tree altyd op in die beste belang van ons lede

    Hulle bied 5 planne aan:

    • Plus Opsie:
      Dit is volledige mediese dekking vir gesinne wat dit kan bekostig en nodig het.
    • Value Opsie:
      Dit is vir gesinne wat se mediese onkostes grootendeels betaal sal word, maar wat nie die prys van volledige dekking wil betaal nie.
    • Value Core Opsie:
      Bydraes word aflsag gegee met aansienlike goeie gesondheidsdekking.
    • Access Opsie:
      Vir jong families wat meer wil dek.
    • Essential Opsie:
      Vir families wat net die belangrike dinge wil dek soos rekeninge rakende verblyf en behandeling in die hospitaal.

    Om meer te lees oor die verskillende maatskappye is baie belangrik, dit maak die soektog na die regte mediese skema net soveel makliker. Begin jou soektog hier deur vir gratis kwotasies aansoek te doen. Jy mag dalk nie spesifiek van die maatskappy kwotasies ontvang nie, maar dit is ‘n begin tot die regte plan.

    Iets om na te kyk wanneer u soek na ‘n mediese fonds, is gaping dekking!

    U is hier: Perske » Finansies » GOEDKOOP MEDIES » Hosmed Mediese Fonds