Liberty Mediese Fonds

  • Liberty weet hoe duur die lewe geraak het en hoe belangrik mediese fonds is. Dus, bied hulle verskeie opsies vir mediese dekking aan, asook gapping dekking vir die wat dit dalk nodig mag hê. Liberty werk deur twee goeie maatskappye om mediese dekking aan u te verskaf, naamlik BestMed en Bonitas. U kan meer lees oor elke maatskappy om deur te kliek na elk se skakel.

    U hoef nie verder te soek vir kwotasies nie, hier bied ons dit gratis aan. Vul die vorm aan die regterkant in en ‘n konsultant sal binne 48 uur terugkom na u. Dit kan u net baat om verskeie kwotasies bymekaar te maak en te vergelyk.

    U is hier: Perske » Finansies » GOEDKOOP MEDIES » Liberty Mediese Fonds