HOSPITAALPLAN

  • Wat Is ‘n Hospitaal Plan?

    Het jy al gedink aan die kostes van hospitalisering en behandeling in die hospitaal? Ja, dit kan verskriklik duur uitwerk, maar wanneer jy ‘n hospitaalplan het hoef nie nie bekommerd te wees oor die kostes nie, want dit word gedek. ‘n Hospitaalplan werk bietjie goedkoper uit as ‘n mediese fonds skema omdat daar gewoonlik nie ‘n spaarplan gekoppel is soos met ‘n mediese fonds nie. Hierdie spaarplan word gebruik vir sekere buite-hospitaalse rekeninge, en is die gedeelte van die mediese fonds skema wat gewoonlik uitgeput raak.

    Kan Hospitaal Planne Mediese Kostes Dek Buite Die Hospitaal?

    Nee, ‘n hospitaal plan is vir die groter kostes en dit is mediese kostes binne die hospitaal. Mense neem hospitaal planne uit omdat dit die groter kostes van byvoorbeeld ongelukke of kankers sal dek.

    U is hier: Perske » Finansies » HOSPITAALPLAN