Fedhealth bied vir u die opsie op ‘n mediese fonds of hospitaal plan u keuse. U hoef nie ‘n alomvattende skema en ten duurste te betaal vir ‘n goeie mediese fonds nie. Dis waarvoor Fedhealth streef, bekostigbare plan wat u verwagtinge ontmoet. U kan ‘n goeie mediese fonds kry en nog 25% spaar.
Fedhealth bied vir u sewe opsies om na te kyk:
FlexiFED 1 is vir enkellopendes wat opsoek is na ‘n skema.
FlexiFED 2 is vir pasgetroudes wat met ‘n familie wil begin.
FlexiFED 3 is vir ‘n gesin wat reeds met kinder al begin het en die gesin wil uitbrei.
FlexiFED 4 is vir gesinne wie se kinders al groter is, dit is ook ‘n meer omvattende dekking.
MyFED is vir mense wat mediese dekking soek volgens hulle salaris (intreevlak mediese fonds skema).
Maxima EXEC die is ‘n mediese fonds plan vir gesinne wie se kinders nou die huis verlaat.
Hier bied ons vir u die opsie om te lees oor mediese fonds verskaffers, en ook ‘n kans om gratis kwotasies te ontvang om die soektog na die regte skema te begin. Vul u besonderhede aan die regterkant in.