Hoekom moet jy Genesis oorweeg?
Genesis bied vanaf 2013 die laagste verhogings tot bydrae per maand toe. U kan uitgebreide mediese dekking kry vir so laag as R1,340 per maand. Die keuse is joune, geen netwerke nie. U kies u dokter, hospitale of spesialiste. Genesis glo dat mens nie duur hoef te betaal nie, u kry dieselfde bed as die persoon wat langs u loop. Boon-op het hulle ‘n spesiale tandheelkunde voordeel op elke plan.
Daar is 2 opsies vir hospitaalplanne en 1 alomvattende mediese skema.
Hier kan u gratis kwotasies ontvang van verskeie maatskappye, dit is die begin om navorsing te doen en seker te maak u ontvang die beste medies teen ‘n bekostigbare prys.