Wat Is Motor Versekering?
Dit is ‘n dekking wat enige motor kostes dek wat ‘n persoon nie uit sy sak uit kan betaal nie. Dit is handig om te he veral as die kar gesteel of in ‘n motor ongeluk kom.
Wie Moet Motorversekering Aankoop?
Die antwoord op die vraag is ALMAL, alhoewel daar ‘n teikengroep is wat ‘n hoër persentasie ongelukke het en hulle is jong mense. Hulle is meer geneig om in onverwagte ongelukke te kom en gewoonlik nie die kontant om daarvoor te betaal nie. Maar oor die algemeen moet elkeen ‘n motorversekering kry, want daar is soveel onverwagte rampe of ongelukke wat kan gebeur.
Watter Tipe Kar Versekerings Is Daar?
Daar is 3 tipes om van te kies, naamlik:
- Omvattende Kar Versekering
Dit is ‘n allesomvattende dekking wat ongelukke, diefstal en natuur veroorsakende beskadiging betaal.
- Slegs Derdeparty
Dit is die goedkoopste dekking, wat slegs uitbetaal op ‘n ander se kar wat jy beskadig het met jou motor.
- Derdeparty – Diefstal en Brand
Die is ‘n dekking wat vir diefstal, nie-diefstal en skade veroorsaak deur ‘n brand uitbetaal, maar dit betaal nie uit as jy verantwoordelik is vir die skade nie.
Maatskappye om te oorweeg:
- AA
- MiWay
- Virseker
- Budget
- Momentum
- Discovery
- Sanlam
- King Price
- Santam
- First For Women
- Indwe
- Iwyze deur Old Mutual
- Alexander Forbes
- Hollard
- Prime Meridian Direct
- Mutual en Federal
Ons kwotasies word deur hierdie webblad verskaf, baie dankie aan hulle!