Elke besigheid, groot of klein, het hul eie risiko’s wat enige dag kan lei tot eise deur ‘n kliënt of pasiënt. Natuurlik lei klein besighede erger daaronder as groter maatskappye soos hospitale of winkelsentrums. Dus, is dit u as eienaar se verantwoordelikheid om die regte versekering uit te neem om jou en jou besigheid te dek teen enige risiko’s.
Indien jy opsoek is na gratis kwotasies vir besigheidsversekering, kliek op die banier hierbo en vul u besonderhede op die blad wat volg in.