Sizwe het meer as 40 jaar ervaring met die versorging van die gesondheid van die land. Hulle bied u goeie voordele met hul mediese fonds opsies aan. Hulle planne is verstaanbaar en goed uiteengesit.
Hulle het 5 opsies om na te kyk vir ‘n mediese skema:
- Copper Core
- Silver Saver
- Gold Ascend
- Platinum Enchanced
- Titanium Executive
Elke plan is so uiteengesit dat daar een sal wees wat jou vereistes pas.
Sizwe is net een van menigte mediese verskaffers in Suid Afrika, maak seker u doen genoegsame navorsing wanneer dit kom by die soek na die regte mediese fonds skema. Begin hier en kry gratis kwotasies binne 48 uur.