GAPING DEKKING

  • Wat is Gaping Dekking?

    Neem in ag dat jou mediese skema nooit die volle bedrag van jou mediese koste vir verskillede prosedures gaan vereffen nie, daar is altyd ‘n bybetaling. Dit is waarvoor gaping dekking bestaan, om te verseker dat alle kostes gedek word sonder dat jy enige betaling uit jou sak uit moet neer sit.

    Voordele van Gaping Dekking:

    1. Die dekking kan versoenbaar wees met jou mediese skema
    2. Dit versterk jou mediese voordele by jou fonds
    3. Kan tot 500% voordeel aanbied
    4. Dit is daar om jou te help vir groot kostes binne die hospitaal

    Gaping Dekking Eise:

    Onthou, die dekkings is nie deel van jou mediese fonds nie, dit help dit net versterk. Dus, moet jy afsonderlik eis vanaf jou verskaffer. Lees wat is die voorwaardes en eise van jou diensverskaffer.

     

     

    U is hier: Perske » Finansies » GAPING DEKKING