Bekostigbare versekering van ‘n bank wat al meer as 150 jaar deur miljoene Suid-Afrikaners vertrou word.
Lewensversekering is een van die belangrikste finansiële besluite wat u ooit sal neem, daarom is dit sinvol om u lewe by een van Suid-Afrika se voorste banke te verseker.
Standard Bank wil seker maak dat u se geliefdes voorsien word indien u sou sterf. Indien u nie meer kan werk nie as gevolg van ‘n ongeluk wat u gestremd laat, wil hulle u help steeds ‘n maandlikse inkomste inkry. Indien u sou ernstig siek word en nie meer kan werk nie, wil hulle u steeds help met ‘n inkomste. Indien u as gevolg van ‘n ongeluk of siekte nie meer ‘n salaris verdien nie, wil hulle u help met u salaris deurk salarisdekking vir u te bied.
Standard Bank is ‘n gemagtige finansiële instansie en kan u help met ‘n goeie lewenspolis vir u en u gesin. U moet eers verskeie polisse se voordele en premies met mekaar vergelyk en so seker maak u kry die regte plan wat by en en u sak sal pas.